Successfully reported

Kiara Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Anine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker! Onvergeetlike ervaring! Sal Kiara Lodge vir enige iemand aanbeveel wat opsoek is na 'n rustige, natuurskoon ervaring. Daar is ook baie om die kinders besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

N Naweek is te kort met al die te doen wat Kiara aanbied. Baie lekker. Baie lekker vir die hele gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hi Pieter, dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly dat ons pragtige oord jou goed vermaak het deur jou verblyf. Sien uit om julle almal binnekort terug te hê .

Leonie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlike verblyf met baie om te doen en baie mooi uitsigte. Goed vir die siel. Baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Leonie, dankie vir jou mooi resensie! Ons is verheug dat jy die aktiwiteite, pragtige uitsigte en die rustige atmosfeer geniet het. Dit is wonderlik om te hoor jou verblyf was goed vir die siel. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom!

Veronica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kiara Lodge is hoogs aan te beveel, ons verblyf daar was baie aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo, dankie vir die mooi terugvoer! Ons is verheug om te hoor jy het 'n aangename verblyf by Kiara Lodge gehad en waardeer die aanbeveling opreg. Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom!

Alet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons derde keer by Kiara Lodge en beslis nie ons laaste nie. Wat 'n heerlike lang naweek by Kiara Lodge! Die Lodge is baie netjies en die uitsig fantasties. Die spa is 'n groot bonus en beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo, baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy jou derde besoek aan Kiara Lodge geniet het en 'n ontspannende langnaweek gehad het. Dit is wonderlik om te weet dat die spa en skilderagtige uitsigte jou verblyf nog meer spesiaal gemaak het. Ons sien daarna uit om jou binnekort weer terug te verwelkom!

Chanel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ons het dit so baie geniet! Kiara Lodge is 'n baie amazing plek, sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Chanel, dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly dat julle heerlik gebly het en die majestueuse berguitsigte en pretvolle geriewe geniet het. Ons kan nie wag om jou weer te huisves nie!

Daniella R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Our family enjoyed our stay; we certainly will stay there again. A fun place for a family with small children. Both outside and inside play areas are great fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hi Daniella, thank you for your wonderful review! We're thrilled to hear that your family had a great time and enjoyed the play areas. It’s always rewarding to know our guests had a memorable stay. We look forward to welcoming you back for another fun-filled visit!

Marli D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Wonderlike gesins wegbreek. Een groot fees van begin tot einde. Ons 3de keer by Kiara - elke keer voel ons uitgerus en verstom deur die goed opgepaste fasiliteite en vriendelike personeel. Vyf ster naweek vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Marli, dankie vir die wonderlike resensie! Ons is verheug om te hoor jy het nog 'n wonderlike verblyf by ons by Kiara gehad. Dit is altyd 'n plesier om terugkerende gaste terug te verwelkom. Ons sien uit na jou volgende gesinswegbreek!

Supriya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Same as above. It was very good, great activities. Personally, I would prefer better kids' activities and the Max app to be better managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hi Supriya, thanks for the great feedback! We're glad you enjoyed your stay and the activities. We appreciate your thoughts on the kids' activities and the Max app, definitely noted! Hope to see you again soon for even more fun and enjoyment!

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Sal beslis weer daar bly. Heerlik gebly. Kamer is ruim met 'n heerlike bed en elektriese kombers. Badkamer is skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Kiara Lodge
Hallo Alta, dankie vir jou goeie resensie. Ons is verheug dat jy 'n wonderlike tyd gehad het, kompleet met gemak en wonderlike diens. Hoop om jou binnekort terug te sien vir nog 'n onvergeetlike besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 565

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 130 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069e4748fef028bad0dfe2ff0d8c8d37c55ee0a8328d9d63732e150ac286ebb930ae07d230102761ea06e89ad05642635e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 R712 Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.506165566892 28.560123722198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang