Successfully reported
+160

Kiara Lodge

  • Kapasiteit: 130 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kiara Lodge is geleë aan die voet van die pragtige Maluti-berge, net 15 minute se ry vanaf die bekoorlike dorpie Clarens en reg langs die manjifieke Golden Gate Highlands Nasionale Park. Hierdie gesinsvriendelike oord bied 'n verskeidenheid buitelug- en ontspanningsaktiwiteite, tesame met gemaklike akkommodasie wat ideaal is vir 'n ontspannende wegbreek.

Akkommodasie bestaan uit 13 eenhede, insluitend tweeslaapkamer-chalets met patio's en dubbelkamers met patio's. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met 'n bad, stort of albei, 'n privaat ingang en 'n patio waar gaste kan ontspan.

Geriewe op die perseel sluit 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite en spa-behandelings in vir diegene wat 'n bietjie bederf soek. Of jy nou die natuurlike skoonheid van die omliggende berge verken, die plaaslike winkels en eetplekke in Clarens geniet, of bloot op die perseel ontspan, Kiara Lodge bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike vakansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter S
Gesin met klein kinders
5.0
N Naweek is te kort met al die te doen wat Kiara aanbied. Baie lekker. Baie lekker vir die hele gesin.
Jul 2025
Leonie W
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf met baie om te doen en baie mooi uitsigte. Goed vir die siel. Baie netjies en mooi.
Mei 2025
Veronica L
Saam met lewensmaat
5.0
Kiara Lodge is hoogs aan te beveel, ons verblyf daar was baie aangenaam. Sien sterre.
Mei 2025
Alet E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons derde keer by Kiara Lodge en beslis nie ons laaste nie. Wat 'n heerlike lang naweek by Kiara Lodge! Die Lodge is baie netjies en die uitsig fantas...
Sien meer
Apr 2025
Chanel G
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het dit so baie geniet! Kiara Lodge is 'n baie amazing plek, sal beslis teruggaan.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 563

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Kiara Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 130 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069e4748fef028bad0dfe2ff0d8c8d37c55ee0a8328d9d63732e150ac286ebb930ae07d230102761ea06e89ad05642635e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 R712 Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.506165566892 28.560123722198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang