Successfully reported

Kichaka Nyumba

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker saam met familie. Lieflike plek, die enigste probleem was dat ons moes vir lugversorger krag betaal maar dit is glad nie so adverteer op die webtuiste nie. Die drein was of geblok of het oorgeloop, het dit gereeld geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ginger S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

We had a very pleasant stay and will definitely make it our destination of choice. What a gem we discovered. Very clean and neat accommodation with great attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gemaklik gerief. Heerlike gemaklike huis, perfek vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Excellent value for money. Very neat, clean and has everything you need. Love the outside setup with a fireplace. Four large rooms with their own bathrooms are very good for travelling with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfekte wegbreek met gerief, natuur en onvergeetlike wildlewe by Kichaka Nyumba. Ons het ’n wonderlike tyd by Kichaka Nyumba in Marlothpark gehad! Die uitleg van die huis is perfek — ruim, gemaklik en toegerus met alles wat mens nodig het vir ’n ontspannende wegbreek. Die aandag aan detail en praktiese geriewe het ons dadelik tuis laat voel. Een van die hoogtepunte van ons verblyf was beslis die ongelooflike wildlewe-ervaring. Verskeie diere het die huis kom besoek, wat dit nog meer spesiaal en onvergeetlik gemaak het. Algeheel was dit ’n fantastiese ervaring van begin tot einde. Ons het dit regtig baie geniet en sal beslis weer terugkom. Sterk aanbeveel vir natuur- en rusteliefhebbers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great experience. The house is beautiful and had everything you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Fantastic value for money bush holiday. We spent a week at Kichaka Nyumba. We were a large family group from babies to elderly. We had a lovely stay. Accommodation was adequate. Lovely to feed the animals that visit. Beautiful locations along Crocodile River for sundowners and views into KNP. Awesome to be close to Kruger Park for day visits. Fun activities close by - we did the Komati River cruise and quad biking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Fantasties vir gesinne en groepe! Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Dis 'n baie spesiale plek (veral met klein kindertjies) en gesinne wat aparte kamers met en suites wil hê. Die kombuis het alles wat mens nodig het en al wat ek sou verbeter, is die dreinering in die storte, maar dit was slegs 'n klein probleem en eers op dag 4 van ons tyd daar. Highly recommend it!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lekker gebly. Swembadpomp en creepy crawly het nie gewerk nie, so swembad was gr. Het lekker gebly, dankie. Sal aanbeveel, kort net aandag aan swembadpomp, het nie gewerk nie, moes self chloor koop. Die swembaddeck was stukkend, wat dit gevaarlik gemaak het vir die kinders om daar te speel alleen. Verder was dit baie lekker gewees en het ons baie wild gesien, en Marlothpark was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Faith M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Fulfilling! Firstly the place looked better than the initial pictures so that was a plus. Seeing the animals at close range was a nice touch as well. However, due to the heat, I would suggest that the owner installs an aircon in the kitchen and the lounge area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Quintin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2013 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc23ec37e4386dcea57fc23655cf9ec2c46ec1a3c1a6121ab371eb9c12d7e0cc192e7e2e4acd14a0e8e78b762156c5f920ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 2013 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.35151 31.77054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang