Kiewiet
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Hoofweg Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kiewiet is 'n selfsorghuis vir tot 8 mense in Struisbaai, en is net 500 m vanaf die strand en hawe.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en die ander met slegs 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Oopplan-kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.
Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Struisbaai bied verskeie doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, die besigtiging van die rogge in die hawe asook walviskyk tussen Julie tot Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, die Cape Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die area te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 75 Hoofweg Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiewiet het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Hoofweg Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang