Successfully reported
+31

Kikis Lullaby Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 8th Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kikis Lullaby Gastehuis is geleë in Thabazimbi, 'n klein dorpie in die Waterberg-streek. Die dorp dien as 'n poort na die Bosveld en bied die ideale basis vanwaar die bosveldgebied verken kan word.

Verblyf word in individueel versierde kamers voorsien. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens, of 'n driekwartbed en 'n dubbelbed, en het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel en stoel.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe. Ontbyt is elke oggend in die eetarea beskikbaar teen 'n bykomende koste. Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 46 8th Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Kikis Lullaby Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 8th Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1YKrXya2PZIELaXGiPVNHaHrJvHzc7tF7R19tketbTUanYW4wP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 46 8th Avenue Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59475 27.41587
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang