Successfully reported

Kimberley Anne Hotel

Luxury Room
Vanaf
Vanaf R 2 490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Luukse Kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg geriewe, asook 'n bad, instapstort en 'n glastoilet. Die badkamer is deel van die kamer, maar kan ook privaat wees. Die kameruitleg is meer geskik vir sakereisigers of diegene wat vir 'n kort besoek na Kimberley kom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Kroeg
Kamerdiens
Op versoek
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Op versoek
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Slim
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Pendeldienste na en van die lughawe is gratis, en in die dorp is dit R100 per rit.
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Room
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse eenheid beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en -badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die warm, neutrale kleure skep 'n oop en gesellige atmosfeer. Die marmer badkamer het 'n vrystaande bad, 'n aparte stort met glas deure, 'n groot spieël en 'n aparte toilet. Die Hansgrohe Axor-badkamerversierings skep 'n mengsel van organiese en geometriese forms.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Slim
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Pendeldienste na en van die lughawe is gratis, en in die dorp is dit R100 per rit.
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Room
Vanaf
Vanaf R 2 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse eenheid beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en -badkamer en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die Executive-kamer is een van die top kamers weens die oop en rustige atmosfeer wat dit bied. Die marmer badkamer het 'n vrystaande bad, 'n aparte stort met glas deure, 'n groot spieël en 'n aparte toilet. Die Hansgrohe Axor-badkamerversierings skep 'n mengsel van organiese en geometriese forms.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Pendeldienste na en van die lughawe is gratis, en in die dorp is dit R100 per rit.
Kontak asseblief die gasheer vir verdere inligting rakende hul rolstoelvriendelike fasiliteite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 490
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Mac Dougall Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c9c46fc32a649849492e85a098b5c0ee073e30e6bf9380167704e357932deab33dd352f5e7c4fbed7d7e907992cb21e9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 60 Mac Dougall Street Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.76469 24.7544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang