Kirby 32
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en 'n privaat ingang. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan die eerste slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Gaste het toegang tot 'n braai-area met stoepmeubels en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen oormatige geraas ná 11:00 nie.
Die woonstel het nie toegang tot die swembad nie en het mobiele braaigeriewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Kirby Street, Gordan's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang