Successfully reported

Kirstenbosch On Moss

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Ontvang 'n gratis varsgebroude koffie en tradisionele Suid-Afrikaanse beskuit. By aankoms wag ’n hartlike verwelkoming met ’n keur van beskuitjies en ’n komplimentêre glas sjerrie.. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ontbyt word nie voorsien nie; gaste word egter verwelkom met komplimentêre lekkernye, insluitend koekies, lekkers, koffiebone, ens.

Rook is nie binne die huis toegelaat nie. 'n Aangewese buite-rookarea is beskikbaar.
Die kaggel in die sitarea moet nie gebruik word nie, aangesien dit oorverhitting naby die televisie kan veroorsaak.
Die wasmasjien en tuimeldroër mag slegs op versoek gebruik word en sal 'n bykomende fooi meebring.
Die skottelgoedwasser is beskikbaar vir gebruik, en aanvanklike peule sal voorsien word. Gaste is verantwoordelik vir die aankoop van bykomende peule indien nodig.

Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Gaste is verantwoordelik vir enige skade of breekskade tydens hul verblyf, en 'n terugbetaalbare voorafbetaling word met aankoms vereis.

Streng geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Moss Street, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4565629a1637cd8528c5d159876ad1b77eb9c1e20224fe8908be51b92347692822263835ad1190d7a0e281543d18f7dd0648?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R3 330 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 58 Moss Street Cape Town 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9859999 18.4424975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang