Klein Afrika Wegbreek
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 tot 6 gaste (verkieslik 4 volwassenes en 2 kinders) en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad, toilet en stort, 'n kombuis met 'n stoof, oond en mikrogolfoond, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n groot braai-area buite. Die leefarea bevat lugversorging, maar let asseblief daarop dat daar geen televisiestelle is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar geen televisiestelle in die kothuise is nie.
Gaste moet asseblief onthou om hul eie handdoeke/swemhanddoeke saam te bring.
Brandhout word nie voorsien nie en is nie te koop op die perseel nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 5 km na die verblyf lei. Dit is geskik vir 'n sedanvoertuig, en dit is nie nodig om 'n 4x4-voertuig te besit om die verblyf te bereik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Buffelsdrif Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang