Successfully reported

Klein Riviertjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Warm hospitality. Peaceful, quiet and restorative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Loved it. Our stay was superb! The attention to detail was lovely. From the rosemary hanging in the shower to the homemade bread, rusks, crisp linen and fluffy towels. The Karoo night skies did not disappoint. Luckily enough to see a shooting star. Food for the soul. Would highly recommend this place. It was just lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Outstanding soul replenishing stay in the Karoo. Our stay exceeded our expectations. Quarta was a most welcoming host and the amenities provided were superb! Every attention to detail was made. This was peace and tranquility from start to finish. The long walks, plunge pool and space to breathe and enjoy the Karoo was what our souls needed. I highly recommend this piece of heaven for a minimum of 3 nights. We will most certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Besonders spesiale plaasverblyf. Klein Riviertjie is 'n juweel wat die pad daarna beslis die moeite werd maak. Skoon, netjies, baie goeie verwelkoming, lieflike en gerieflike kothuis, pragtige uitsig en sterrehemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing, comfortable and just what we needed. What an amazing location out of the big city life, the house is rustic and pretty much off grid with no connection to the mobile network or WiFi. The hosts supplied very fresh banana bread and rusks. Would definitely highly recommend staying at this farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Kleinriviertjie is pragtig, Quarta is so 'n liewe, vriendelike en gasvrye mens. Uitstekende diens, stil, rustig en so 'n mooi plekkie. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die Karoo op sy beste! Dit was ons tweede besoek by Klein Riviertjie. Sy is 'n besonderse gasvrou. Klein Riviertjie sowel as Blaaw Hoek is 'n absolute moet as jy die beste van die Karoo wil ervaar. Die plekkie is ingerig met alles wat jy moontlik nodig kan hê en is besonders mooi! Ons was bevoorreg om wonderlike reën te beleef en tog op oujaar te kon sit en sterre kyk. Ons het ons harte hier verloor en kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renalda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Stukkie hemel op aarde! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Hemel-op-aarde! Klein Riviertjie het ons harte gesteel. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Díe keer vir 'n langer wegbreek! Beslis Bucket List-kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dany K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Unforgetable. Booked for my parents and this is what they had to say: An 80 km dust road leads to a destination that draws you into a space in time that makes you never want to leave. This tranquil sheep farm is where Karoo lovers will find solace and release from stress. The visitors' cottage is beautifully decorated with simplicity, cleanliness and attention to detail which welcomes you, and after having spent time there, you know you will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Quarta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Farm, 80 km from Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS0PoSuQYlHE9Czg2jG1XR5dXOWhdl5NRCWRhsblG2OLqnbZDBI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Rietfontein Farm 80 km from Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.92194593542 22.123953232309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang