Klein Welmoed Guest House
Beskrywing
Dit is die kleinste kamer vir kort verblyf, geleë op die grondvloer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Geriewe sluit verhitte handdoekrelings, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n haardroër, 'n koffieskinkbord en gratis WiFi in. Die eenheid lei na 'n gedeelde patio met 'n swembad-uitsig. Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie, behalwe wanneer dieselfde groep alle herehuise bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Klein knus kamer, ideaal vir kort verblyf, bo geleë, maar het geen uitsigte nie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit verhitte handdoekrelings, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n haardroër, 'n koffieskinkbord en gratis WiFi in. Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie, behalwe wanneer dieselfde groep alle herehuise bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer is op die grondvloer in die hoofhuis geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit verhitte handdoekrelings, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n haardroër, 'n koffieskinkbord en gratis WiFi in. Die eenheid lei na 'n gedeelde patio met 'n swembad-uitsig. Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie, behalwe wanneer dieselfde groep alle herehuise bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer op die boonste verdieping het 'n privaat balkon wat oor die tuin uitkyk. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Geriewe sluit verhitte handdoekrelings, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n haardroër, 'n koffieskinkbord en gratis WiFi in. Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie, behalwe wanneer dieselfde groep alle herehuise bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié moderne tuinkothuis het twee slaapkamers, een en suite-badkamer en een aparte badkamer met 'n stort elk en 1 bad. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens, maar kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit ondervloerse verhitting, 'n binnenshuise kaggel, verhitte handdoekrelings, DStv, lugversorging en WiFi in. Daar is 'n TV in die hoofslaapkamer en sitkamer. Die eenheid het 'n patio met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 'n gratis bottel wyn.
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 2 badkamers waarvan die hoofbadkamer 'n bad en 'n stort het en die ander badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n etenstafel, kaggel en 'n TV met DStv in. Daar is ook ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings, lugversorging en gratis WiFi. Die kothuis lei na 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 'n gratis bottel wyn.
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelkothuis langs die swembad het verbindingsdeure en beskik oor 'n kombuis en 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n buitebraai en 'n patio, asook paneelverwarmers, verhitte handdoekrelings, 'n TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 'n gratis bottel wyn.
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het asemrowende uitsigte en beskik oor 2 en suite-slaapkamers op die boonste verdieping. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is gerieflikheidshalwe beskikbaar. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetarea op die onderste verdieping. Geriewe sluit 3 TV's met DStv, 'n DVD-speler, kaggel, braai, patio, lugversorging en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 'n gratis bottel wyn.
Huisreëls
Geen kinders onder 13 word in die herehuis toegelaat nie.
Alle tariewe sluit volledige ontbyt vir herehuise en kothuisgaste in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raithby Road, Off Winery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang