Successfully reported

Kleinbegin Augrabies

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Andrey J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker plek, goeie mense, goeie ligging. Lekker gebly en geslaap. Gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dis baie stil en die eienaar is vriendelik ontvang met 'n groot hond. Dit was soos om op 'n plaas te bly, wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly, alle basiese benodighede is daar. Ons het lekker gebly. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en is 'n "toergids" van formaat. In Augrabies moet mens vir seker meer as een nag oorbly as jy al die interessanthede wat hy deurgegee het, wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goeie oornag plek. Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesti B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rustig, veilig en gerieflik. Lekker geslaap. Rustige landelike gevoel. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Besondere interessante gasheer wat jou baie gemaklik laat voel. Ja, die gasheer is besonders vriendelik. Die badkamergeriewe en kombuisgeriewe het vir seker versorging nodig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Connie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Was nie baie beïndruk nie. Nee. Plek kort aandag en is baie outyds.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Het een nag oorgeslaap. As jy baie goedkoop oornag plek soek, is dit seker goed genoeg.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kleinbegin is die ideale plek om vir 'n paar dae te bly en die area van hier af te verken. Gerieflik ingerigte eenhede met dit wat jy nodig het, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Relaxing, lovely and great place. Lovely and perfect place. Next time, I will take an end unit. The host was very helpful and friendly. We had private guard dogs, no other than 2 dachshunds who made sure we were well looked after. Very relaxing. Would like to go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Salmon & Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Road, R359, Portion 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwnXUNIhU4XvoqrkypzW204wlE77sfZYcB3l8qxTwcqZpGSvQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 Augrabies Road, R359 Portion 34, Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -28.641392 20.349842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang