Successfully reported
+18

Kleinbegin

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kleinbegin 1 & 2 is selfsorg-eenhede geleë op dieselfde eiendom waar die eienaar woon. Dit is naby die Eugene Marais-hospitaal geleë en is ideaal vir oornagverblyf.

Eenheid 1 kan 4 gaste akkommodeer terwyl Eenheid 2 2 gaste kan akkommodeer.

Die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek verder na 'n sitarea.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jannie V
5.0
Very well. The unit was clean and all the arrangements were done well. We did not experience any problems.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jo-Anne B
Gesin met tieners
5.0
Great. Baie netjiese plekkie en vriendelike diens.
Okt 2025
Chantel M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing mense! Baie lekker. Ek sal hulle 100% aanbeveel!
Sep 2025
Michael P
Saam met vriende
5.0
Lekker plek. 10/10 ervaring. Sal get us weer daar bly. Dit was 'n uitstekende plek vir prys. Vriendlike eienaars, veilige gebied. Sal weer daar bly.
Sep 2025
Cornelia H
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf was perfek vir wat ons nodig gehad het. Xavier was baie vriendelik en gasvry. Sal dit definitief aanbeveel.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Kleinbegin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522e80bbf8ac81ee71320133ceed3b8ea58282a17198cace2b9191416a02fbbe21e2f9c7a2c2c7b4e8d4be0f1ad04aaad27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang