Successfully reported

Kleinbegin

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jannie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Very well. The unit was clean and all the arrangements were done well. We did not experience any problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great. Baie netjiese plekkie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing mense! Baie lekker. Ek sal hulle 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker plek. 10/10 ervaring. Sal get us weer daar bly. Dit was 'n uitstekende plek vir prys. Vriendlike eienaars, veilige gebied. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Die verblyf was perfek vir wat ons nodig gehad het. Xavier was baie vriendelik en gasvry. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Heeltemal voldoende vir wat ons benodig het. Skoon en netjies. Gemaklike beddens. Sou net verkies het dat die yskas reeds aan was met aankoms, maar het gelukkig vinnig koud geword. Sal beslis weer hier oornag sou ons in die omgewing akkommodasie benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Was comfortable and quiet. Was a lovely place, host was very friendly, always available if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Amazing. Clean and enough space for the whole family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies en gemaklik vir ons gesin, het al die benodighede beskikbaar gehad. Dit is in 'n veilige area en rustig. Die eienaar was baie behulpsaam en kort-kort ingeloer of ons enige iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Veilig, skoon en waarde vir geld. Xavier het ons vriendelik ontvang en vir seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Sal Kleinbegin beslis aanbeveel. Eenhede was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522e80bbf8ac81ee71320133ceed3b8ea58282a17198cace2b9191416a02fbbe21e2f9c7a2c2c7b4e8d4be0f1ad04aaad27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang