Kleinberg
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleinberg geniet die pragtige uitsigte oor die suikerrietlande en vrylopende wild en bied gaste gerieflik gemeubileerde oornagverblyf vir gaste wat na en van Sodwana, Mosambiek en Swaziland reis, en is net 6 km vanaf Pongola geleë.
Kleinberg bied gaste 'n keuse van chalets wat elk 2 gaste akkommodeer. Elkeen van die oopplan-chalets is ingerig met 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elke chalet het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede is toegerus met slim-TV's.
Gaste kan op die onderdakstoep voor die chalets ontspan, stap, draf of fietsry om die area te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ebet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kleinberg het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Off the N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang