Kleine Eike Farm Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Farm Cottage 1
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Farm Cottage 2
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Farm Cottage 3
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Farm Cottage 4
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Farm Cottage 5
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Farm Cottage 6
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle ingeboekte gaste van die kampplek op die plaas is.
Die kothuise is ten volle selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie.
Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 10:00.
Daar word van alle gaste verwag om ander, die personeel en diere met respek te behandel. Indien nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Geen troeteldiere word by die kothuise toegelaat nie, maar die kampplek is troeteldiervriendelik.
Rook word nie binne die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en rivierbuise saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Kleine Eike Estate, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang