Kleinmond Lodge
- Kapasiteit: 26 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Kleinmond Lodge is in die kusdorpie Kleinmond naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels geleë. 
Die lodge beskik oor 14 en suite-kamers, waarvan 3 volledig toegeruste gesinseenhede is. Een van die gesinskamers is rolstoelvriendelik. Die 3 gesinskamers het slaapplek vir 4 mense (2 volwassenes en 2 kinders) en die 11 standaardkamers het slaapplek vir 2 mense elk.
Ander geriewe sluit gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gemeenskaplike braaigeriewe met buitemeubels in. Daar is ook 'n komplimentêre oggendhappie (koffie, tee, muffin, jogurt) beskikbaar.
Strandsambrele en stoele word gratis voorsien.
Die lodge is 300 m vanaf die Blouvlagstrand en 500 m vanaf 'n plaaslike winkelsentrum.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
 - Gaste dink Kleinmond Lodge het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 26 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang