Kleinmond Lodge
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Kleinmond Lodge is in Kleinmond, naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels.
Die lodge het 14 en suite-kamers, waarvan 3 volledig toegeruste familie-eenhede is.  Een van die gesinseenhede is rolstoelvriendelik.  Die 3 gesinskamers het slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en die 11 standaard-kamers het slaapplek vir 2 gaste elk.
Ander geriewe sluit gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gemeenskaplike braaigeriewe met stoepmeubels in. Daar word ook 'n gratis oggend happie (koffie/tee, muffin en jogurt) voorsien.
Sonsambrele en strandstoele word gratis voorsien.
Die lodge is 300 m van die Blouvlagstrand en 500 m van 'n plaaslike winkelsentrum af.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinmond Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang