Successfully reported

Kleinplasie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Louwrens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing. Was very quiet out there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynore I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Awesome and relaxed. It was a comfortable, easy, and clean stay. We had access to all our needs for the weekend and felt safe and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen P
1 nag
5.0
Jul 2025

Friendly, relaxed, pet friendly and clean. Friendly host and clean accommodation. The relaxed surroundings are what one needs to relax after a day's travelling. Value for money and all that one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Careen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker sonnige plekkie met vriendelike ontvangs! Ek en 'n vriendin het twee nagte oorgeslaap. Dit was stil en rustig en perfek vir ons om uit te beweeg en die area te verken. Dit was koud gedurende die aande en snags, maar die lugreëling was wonderlik om die vertrekke vinnig te verwarm. Die heerlike genoegsame warm water wanneer ons wou stort, was absoluut 'n bonus. Die plekkie het alles gebied om in ons behoeftes te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Hoogs tevrede. Baie lekker gebly. Dalk enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit word hoog op prys gestel. Petro Jordaan

Karin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Perfekte oornag plek! Lekker geslaap & warm gestort. Alles is mooi skoon & netjies. Het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Thank you for your review, Karin. It is much appreciated. Petro Jordaan

Wynand P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lekker plek om te rus. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Kamer lekker groot en het alles vir 'n paar dae se selfsorgverblyf. Stort lekker groot en gerieflik. Pragtig buite en lekker stil. Baie veilig en net buite dorp wat baie nice is. Alles wat in kamer is, het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop jy sal gou weer kom oorbly. Vriendelike groete, Petro.

Gerrie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netjiese, skoon verblyf. Lekker oorgeslaap. Klein, maar netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Goeie dag. Baie dankie vir jou verwysing. Ons waardeer dit opreg.

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Rustig. Dit was ons 5de keer wat ons daar oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dolores R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Will use the place again. We were welcomed and had everything explained and found the place comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Thank you very much. We are looking forward to having you with us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kleinplasie
Guesthouse ...

Eiendomme 2

Resensies 186

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R944
R 944 R 630
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R944
R 944 R 630
per nag (plek vir 3)
Vanaf R944
R 944 R 630
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinplasie, Witwal plots, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5557714d7524bb75eeddf1af62dc23fe96a91a6c385f3d228dc5adc4169bfbeb5e250b1ae0906485744a61d16cfac56d2f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R944 nouVanaf R629 per nag (plek vir 3) 185 5 1 5 Kleinplasie Witwal plots 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.462621305857 19.80058863759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang