Successfully reported

Kleinzee Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anne Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal Kleinzee Gastehuis enige tyd aanbeveel! Kamers is ruim en goed belig. Gasheer het uit sy pad gegaan om 'n aangename verblyf te hê. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hallo Anne Marie, Baie dankie dat jy by Kleinzee Gastehuis oorgebly het. Ook dankie dat jy tyd gemaak het om ’n resensie te skryf. Ek is verheug dat jou verblyf bevredigend was. Ek wens jou ’n wonderlike dag toe. Groete, David

Mercia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Definitief die moeite werd. Heerlike verblyf. Baie skoon. Vriendelike ontvangs. Kar is in veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hallo Mercia Dankie dat u by Kleinzee Gastehuis gebly het en dankie dat u tyd geneem het om ’n resensie te skryf. Ek waardeer dit regtig. As u ooit weer in die omgewing is, moet asb. nie huiwer om my te skakel nie. Vriendelike groete, David

Anja H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Very pleasant. Short but enjoyable. Beautiful room, comfortable, very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hi Anja Thank you for the review. It was a pleasure to host you. Regards David

Daniel Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful oasis, friendly host, perfect and peaceful! Thank you, we had a wonderful and peaceful stay. Beautiful oasis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hi Daniel Thank you for taking the time to write a review. Thanks for staying with Kleinzee Guesthouse. It was a pleasure to host you. Regards David

Jacoba C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gasvry, vriendelik, gerieflik. Baie lekker. Die gasheer doen ekstra moeite vir ons gerief en ook om die omgewing/dorp aan ons bekend te stel. Ons beveel hierdie blyplek aan en sal self weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hallo Jacoba, Baie dankie dat jy tyd geneem het om ’n resensie te skryf – en so ’n pragtige een ook! Dit was regtig ’n plesier om jou te huisves, en as jy ooit weer in die area is, weet jy wie om te kontak. Beste, David

Annique B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was baie lekker rustig. Heerlik is 'n gesellige ou dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Vriendelik, gasvry, en uiters behulpsaam. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelik, rustig en vriendelik. Alles netjies en skoon. Alles beskikbaar (yskas, kombuis en toebehore).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. David en Rob is die vriendelikste mense wat jy sal ontmoet. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Kleinzee Guesthouse is 'n moet vir diegene wat luuks wil bly in 'n rustic dorp. Baie mooi en modern met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hi Ian, Baie dankie vir jou pragtige resensie! Dit is regtig 'n voorreg om 'n besigheid te bedryf wat my die geleentheid gee om sulke vriendelike en interessante mense in ons klein woestyndorpie te ontmoet. Ek is opreg dankbaar dat jy by Kleinzee Gastehuis oorgebly het. Beste wense vir 2025! Vriendelike groete, David

Adele F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We had a great stay, everyone was friendly and helpful. We had a great stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6da06a454dc0958bed02bae9fbcbca1806d8bb0aced2d41cfd86c819b168364d69e874cf48434701ab414bd23fa53f579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 3 First Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.677593395622 17.069499186349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang