Kleinzee Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleinzee Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kleinzee, in die Namakwaland-streek geleë en bied bekostigbare oornagverblyf. Die dorp bied 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 6 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is 3 slaapkamers wat 3 gaste kan akkommodeer terwyl 3 van die slaapkamers slegs 2 gaste slaap. Elke slaapkamer beskik oor kwaliteit linne, 'n TV met Openview HD en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is om in hul selfsorgbehoeftes te voorsien, terwyl 'n eetkamer en braaigeriewe ook vir gaste beskikbaar is.
Gaste kan doendinge soos gholf, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem en branderplankry, stap langs die kuslyn, voetslaan en 4x4-roetes geniet. Besoekers kan ook gedurende die lenteblomseisoen die Namakwalandse Blomroete verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Kleinzee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang