Successfully reported
+17

Kleinzee Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see.

Die gastehuis het 6 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 3 gaste, en 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste. Elke slaapkamer het gehaltelinne, gratis WiFi en 'n TV met Openview HD.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat vir selfsorg toegerus is, asook 'n eetkamer en braaigeriewe.

Doendinge sluit gholf, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem, branderplankry, wandel langs die kus, voetslaan en 4x4-roetes in. Wanneer dit blommetyd is, kan besoekers Namakwaland se blommeroete verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anne Marie J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Kleinzee Gastehuis enige tyd aanbeveel! Kamers is ruim en goed belig. Gasheer het uit sy pad gegaan om 'n aangename verblyf te hê. Baie dankie!
Sep 2025
Mercia D
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief die moeite werd. Heerlike verblyf. Baie skoon. Vriendelike ontvangs. Kar is in veilige area.
Sep 2025
Anja H
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. Short but enjoyable. Beautiful room, comfortable, very clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Daniel Jacobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful oasis, friendly host, perfect and peaceful! Thank you, we had a wonderful and peaceful stay. Beautiful oasis!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jacoba C
Saam met vriende
5.0
Gasvry, vriendelik, gerieflik. Baie lekker. Die gasheer doen ekstra moeite vir ons gerief en ook om die omgewing/dorp aan ons bekend te stel. Ons beve...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinzee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6da06a454dc0958bed02bae9fbcbca1806d8bb0aced2d41cfd86c819b168364d69e874cf48434701ab414bd23fa53f579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 3 First Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.677593395622 17.069499186349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang