Successfully reported

Klipfontein Game Reserve

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Tiaan C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beste slaapplek ooit. Baie gemaklike plek met vriendelike mense en ongelooflik netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarita K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Skoon, rustig met goeie diens. Ons het lekker gebly. Die eenheid was baie skoon en goed toegerus. Die ligging is rustig met 'n plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Het baie lekker gekuier. Het die tyd baie geniet. Bestuur en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Pad is toeganklik vir kleiner motorvoertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeniffer P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Salige kuier. Ons het tuis gevoel en die natuurskoonheid was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Baie rustig, lekker plek vir kinders ook. Geniet die oop area's en diere. Als was in orde, rustig, baie mooi area en diere om na te kyk. Naby Hartspad Adventure, baie mooi en gesellige restaurant. Die enigste, net die geyser gee nie baie warm water nie. Vermoed waar geleë is, het die huisie bietjie te veel skaduwee dalk, dus solar warm nie genoegsaam op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heine H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Baie rustig en veilig. Lekker gebly, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2025

Not what we expected. Cold showers. No communication with the hosts. Definitely not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Wanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustige, ontspannende wegbreek. Dit was regtig baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 270

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZloywKcm29SUBuVd19InQmHBrteKqoiC8VpzpKbUF1hAAhx23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 37 5 1 4 Klipfontein Farm Oudedorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5804441 27.0626005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang