Successfully reported
+42

Kliphuisjes

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kliphuisjes is ’n knus, selfsorg plaaswegbreek in die hartjie van Dullstroom met 4 kothuise. Dis in ’n stil, veilige area geleë en minder as 5 minute se stap van restaurante en winkels af. Die perseel is op ’n heuwel en het lieflike tuine wat omring is met bloekombome, en daar is ook ’n vuurput buite en boma-area waar gaste kan kuier. Dit is die ideale oorslaapplek op pad na die Krugerwildtuin en is 18 km vanaf die Highland Gate Gholflandgoed.

Elk van die 3 Klip-suite is uniek versier en het ’n privaat oopplan-badkamer wat nie vanaf die kamer gesien kan word nie. Verder is daar top gehalte-linne, elektriese komberse, japonne en toiletware en ’n TV met DStv. Elke suite het ’n kombuisie wat toegerus is met die basiese, gratis tee, koffie, malvalekkers en beskuit. Daar is ook ’n stoep met ’n braai en sitplek en ’n kaggel binne wat hout en vuuraanstekers het.

Die selfsorg-tweeslaapkamer Klipkothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers is smaakvol versier en het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, instapkaste, verwarmers teen die muur en ’n kluis. Daar is ook 2 kampbeddens vir jonger kinders. Die kothuis het ’n groot kombuis wat goed toegerus is met ’n filtreerkoffiekan, oond en wasmasjien-tuimeldroër. Die sitarea spog met leerbanke en ’n kaggel. Daar is ook ’ne etarea en vollengte stoep met ’n ingeboude braai.

Alhoewel Kliphuisjes nie ’n ontvangsarea het nie, bly die eienaars naby en sal gaste verwelkom en die sleutel oorhandig. Let asb. daarop dat die instansie selfsorg is en dat geen ontbyt voorsien word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerrit D K
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, en sal graag herhaal. Baie aangename verblyf, met puik ligging in Dullstroom - winkels en restaurante almal stapafstand.
Sep 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons beplan reeds ons volgende besoek saam met vriende. Uitstekend, ten spyte van die kort kragonderbreking agv kabeldiefstal. Gerieflik in...
Sien meer
Sep 2025
Christine L
Saam met vriende
5.0
Something unique, memorable, comfortable. A beautiful quaint cottage with endless charm. We were transformed into a different world. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Clarisse P
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig, netjies and alles wat jy benodig is beskikbaar in the suite. Ons het vreeslik lekker gebly in Getaway - Klip Suite. Die dekor was bai...
Sien meer
Aug 2025
Henk D
Gesin met tieners
5.0
Eienaar vriendelik en hulpvaardig, maklik om plek te kry en ingang te bekom. Baie lekker gebly, lieflike plek, alles wat jy nodig het en met smaak gem...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Kliphuisjes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang