Successfully reported
+42

Kliphuisjes

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kliphuisjes is 'n knus, selfsorg plattelandse wegbreek in die hartjie van Dullstroom met 4 klipkothuise. Kliphuisjes is in 'n stil, veilige area van die dorp geleë en minder as 5 minute se stap vanaf restaurante en winkels. Die eiendom is op 'n heuwel geleë en het lieflike tuine, omring deur hoë bloukougombome, en bied gaste 'n geplaveide gemeenskaplike buitelug-vuurput en boma-area met sitplek. Dit is 'n perfekte oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin, en gerieflik geleë 18 km op teerpaaie na die Highland Gate Gholflandgoed.

Elkeen van die 3 selfsorg Klip-suites is uniek in dekor en beskik oor 'n privaat oopplan-badkamer wat nie vanuit die slaapkamer sigbaar is nie, topgehalte linne, elektriese komberse, kleed en toiletware, en 'n TV met DStv. Elke suite het 'n kombuisie wat toegerus is met die basiese dinge, en komplimentêre tee, koffie, malvalekkers en beskuit word voorsien. Elke suite beskik oor 'n patio met 'n braai en sitplek, en 'n binnenshuise kaggel met komplimentêre hout en vuuraanstekers.

Die selfstandige 2-slaapkamer Klip-kothuis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders. Die smaakvol versierde slaapkamers kan as 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens ingerig word, en het instapkaste, muurverwarmers en 'n kluis. 2 kampbeddens kan vir jonger kinders voorsien word. Die kothuis het 'n groot, goed toegeruste kombuis met 'n koffiemasjien, oond, wasmasjien en droër. Die sitkamer spog met leerbanke en 'n kaggel. Die kothuis het 'n eetarea en 'n vollengte-patio met 'n ingeboude onderdakbraai.

Alhoewel Kliphuisjes geen ontvangsarea het nie, bly die eienaars naby en sal gaste met hul aankoms met sleutels verwelkom. Neem asseblief kennis dat hierdie instansie selfsorg is en geen ontbyt word voorsien nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerrit D K
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, en sal graag herhaal. Baie aangename verblyf, met puik ligging in Dullstroom - winkels en restaurante almal stapafstand.
Sep 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons beplan reeds ons volgende besoek saam met vriende. Uitstekend, ten spyte van die kort kragonderbreking agv kabeldiefstal. Gerieflik in...
Sien meer
Sep 2025
Christine L
Saam met vriende
5.0
Something unique, memorable, comfortable. A beautiful quaint cottage with endless charm. We were transformed into a different world. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Clarisse P
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig, netjies and alles wat jy benodig is beskikbaar in the suite. Ons het vreeslik lekker gebly in Getaway - Klip Suite. Die dekor was bai...
Sien meer
Aug 2025
Henk D
Gesin met tieners
5.0
Eienaar vriendelik en hulpvaardig, maklik om plek te kry en ingang te bekom. Baie lekker gebly, lieflike plek, alles wat jy nodig het en met smaak gem...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Kliphuisjes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang