Successfully reported

Klipkoppie Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en lekker. Perfek geleë naby al die winkels. Ongelooflike mooi uitleg en baie modern, skoon en netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en jy het ook jou eie spasie waar jy kan rondbeweeg om in en uit te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekende opsie vir oornagverblyf in Nelspruit. Baie lekker gebly oppad na die Krugerwildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige eenheid wat ons weer sal gebruik. Vriendelike ontvangs, netjiese geriewe. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khumbudzo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful. Peaceful, lovely, quiet, clean and oh, Estie is such a lovely lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was 'n uitstekende plek! Sal enige tyd hulle vir enige iemand aanbeveel! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en besonders. Werklik 'n baie netjiese, waarde vir geld en rustige verblyf. Met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou; pragtige omgewing; silwerskoon chalet. In so 'n pragtige omgewing en chalet kan 'n mens nie anders as om lekker te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
1 nag
5.0
Apr 2025

I really enjoyed my stay at Klipkoppie. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het vreeslik lekker gebly! Die eenheid waar ons gebly het, was baie mooi en skoon! Tannie Estie was 'n wonderlike! Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik! Uitstekende waarde vir geld. Estie is 'n baie bedagsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Smart Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3395a4d68627de61d7bedacc9dcba70e107e89a5eb5cd5ce667e33f92d5c6f824a6523c9bd90604f321e48136be6d8273dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 16 Smart Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.484149197389 30.984956389549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang