Successfully reported
+20

Kliplyster

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kliplyster bied verblyf in 'n pragtige selfsorghuis teen die berge in Bettysbaai en spog met 'n asemrowende uitsig oor die mere en see. Dié huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 gastebadkamers kan gedeel word. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi, 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek in.

Buite is 'n groot stoep met sitplek, 'n verhitte swembad (word slegs verhit vanaf September tot April), braaigeriewe en 'n lekker grasperk waar kinders kan speel. Daar is ook 'n Jacuzzi en vuurput agter die huis.

Bettysbaai spog met verskeie aktiwiteite wat die hele gesin kan geniet, wat voetslaan, swem, branderplankry, hengel, sandplankry, kajak en snorkel insluit, asook die bekende pikkewyne wat gesien kan word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Layla S
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, affordable, beautiful and family friendly. I'd recommend this house to anyone looking for an affordable, safe family getaway. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mayesi Sarah M
Gesin met klein kinders
5.0
To die for. Ons het baie lekker gekuier en baie dankie, ons waardeer dit baie.
Okt 2025
Delia D
Gesin met tieners
5.0
Crazy awesome. Breathtaking views, safe and secure area. Peaceful. Rejuvenating. We had an amazing and awesome time. It was truly a mem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Gillian K
5.0
Definitely and 11 out of 10. I had a wonderful stay at this property! The room was spotless, beautifully decorated, and incredibly comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Wade M
Saam met vriende
5.0
Amazing stay with stunning views, great amenities, and wonderful hosts! Our stay at the Betty’s Bay Holiday House was absolutely incred...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 46 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliplyster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7604b1eca9b098da9e21f1b2eeb496bdf1c8f8cf8ccadc48d9aaeb2a4f4d21f7090ae2eaf6ad57bd00f2a39a4d8e062d612a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 46 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35472466196 18.889737143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang