Successfully reported

Klokkies B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dawie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie netjiese en skoon kamer. Die kamer is baie netjies en skoon. Als wat jy nodig het vir een aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Baie lekker gebly en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Fantastic. The view is exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riël S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Skoon, netjies, die beddens was gemaklik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig en die Klein-Karoo was 'n lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie aangename verblyf. Baie netjiese en rustige verblyf op 'n plaas met die mooiste uitsig. Baie vriendelik ontvang. Baie goeie beddens om op te slaap na 'n lang reis. Sal beslis aanbeveel om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige plek, met pragtige uitsig. Definitief. Die gastehuis was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh I
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Perfect for a one-night stay. Quiet and peaceful just out of town. Very clean with extremely comfortable beds. A microwave and washing facility for the crockery would be great; had to use the bathroom basin. Confined to the room due to rainy weather, we found the Openview HD TV channel package offered very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great. Perfect location for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nuwe wêreld. Baie lekker gebly en baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie Coetzee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Baie netjiese plek, goeie ligging en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGRiZWNiLWI0ODYtNDE2Mi04OGIzLTNmNGJhZWJmYmYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Die Vlakte Gamka-Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.565348 21.710814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang