Successfully reported
+18

Knightsbridge E201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 North Bank Lane, G1 Portofino, The Island Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Knightsbridge E201 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Knightsbridge-kompleks in Century City geleë en bied vinnige en maklike toegang tot die Canal Walk-winkelsentrum. Dit is ook net 13 km vanaf Kaapstad, en MyCiTi-busterminale is oral in Century City versprei.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 1 badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea het 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n muurberg-platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Knightsbridge spog met 'n magdom luukse fasiliteite wat uitkyk oor die 8 km lange kanaal en Intaka Island Natuurreservaat; hierdie geriewe sluit 'n 20m-verhitte binnenshuise swembad, 'n sauna, stoomkamer, jacuzzi, asook 'n gimnasium en 'n uitvoerende sitkamer in.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Century City Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • No 2 North Bank Lane, G1 Portofino, The Island Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knightsbridge E201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 North Bank Lane, G1 Portofino, The Island Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33263a305aaf2db7cceca83fb0b9510389e6b5e99bddaaed2b23327dd77de28ea56869f07aa10161bb0b802fa32ff1ac0e0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 No 2 North Bank Lane, G1 Portofino The Island Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893018 18.507816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang