Successfully reported
+18

Knightsbridge E201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 North Bank Lane, G1 Portofino, The Island Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Knightsbridge E201 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir sakereisigers of vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Knightsbridge-kompleks in Century City en bied vinnige en maklike toegang tot Canal Walk. Dis net 13 km vanaf Kaapstad en naby talle MyCiTi-bushaltes.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea het 'n toonbank met stoele en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Knightsbridge bied talle luukse geriewe en 'n uitsig oor die 8 km lange kanale en Intaka Island-natuurreservaat. Dié geriewe sluit 'n verhitte, binnenshuise swembad van 20 m, 'n sauna, stoomkamer, Jacuzzi, gimnasium en 'n sitkamer in.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Century City Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • No 2 North Bank Lane, G1 Portofino, The Island Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knightsbridge E201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 2 North Bank Lane, G1 Portofino, The Island Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33263a305aaf2db7cceca83fb0b9510389e6b5e99bddaaed2b23327dd77de28ea56869f07aa10161bb0b802fa32ff1ac0e0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 No 2 North Bank Lane, G1 Portofino The Island Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893018 18.507816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang