Plaas Knoetzie Kamma
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L10 on the R102, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Plaas Knoetzie Kamma is op 'n plaas geleë 10 km buite George en net 1,9 km vanaf George Lughawe. Knoetzie Kamma bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat die platteland en sy majestueuse berge besoek.
Verblyf beskik oor 2 kothuise en 5 kamers.
Twee kothuise beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitarea, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.
Knoetzie Kamma Rooms is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind tot die ouderdom van 12 en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, met basiese hitte- en eetgeriewe in wat 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit.
Alle kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis vir kook asook buitebraaigeriewe. Die eenhede het 'n privaat stoep of 'n balkon met 'n tafel en stoele.
Klein huis-opgeleide troeteldiere met hul eie beddegoed sal toegelaat word indien vooraf gereël.
Gaste kan hul dae spandeer om die dorp te verken en alles te ontdek wat dit bied. Gaste kan ook langs die Tuinroete ry en een van die vele strande in die omgewing besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 208
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- L10 on the R102, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Plaas Knoetzie Kamma het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L10 on the R102, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang