Successfully reported

Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Everything needed and more. Clean, good location, excellent communication from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vyfsterverblyf in Beaufort-Wes. Ons is baie bly dat ons op hierdie juweeltjie afgekom het. Francois het ons ingelig gehou en ons kon self in- en uitklok. Die kamer self het aan al ons verwagtinge voldoen: skoon, netjies, baie goed ingerig. Ons het heerlik geslaap, lekker gestort en kon verfris verder ry. Dánkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, baie netjies en modern. Beslis waarde vir jou geld. Knus Karoo sal ons beslis in die toekoms weer sien. Ek kan die akkommodasie sterk aanbeveel. Die gasheer het alles mooi verduidelik. Maklik in en uitgeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon en mooi! Heerlike verblyf. Die verblyf is perfek vir 'n nag of twee se bly. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die dekor is mooi en ons het heerlik geslaap. Sal Knus Karoo vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik oornag akkommodasie onderweg na Kaapstad vanaf Gauteng. Alle verwagtinge is oortref! Aandag aan die kleinste detail het my verstom. My hoof vereiste vir 'n blyplek is veiligheid vir ons bakkie omdat ons nie alles aflaai nie. Weereens is my verwagtinge oortref: onderdak, sekuriteitskameras, parkeer by die voordeur van die eenheid, alles wat 'n Gautenger in terme van sekuriteit wil hê! Binne die eenheid voel jy met die instap welkom en tuis. Dit is ruim, silwerskoon en met fyn smaak en oorleg gemeubeleer. Voorwaar die tipe eenheid waar mens spyt is jy bly net vir een nag. Het beslis ons

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prelosh M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

“Lovely stay – clean, comfortable, well-equipped and convenient. We had a wonderful stay at the self-catering unit. It was very clean, comfortable, and had everything we needed. The kitchen was well-equipped, the bed was comfortable, and the thoughtfulness of providing bottled water as the tap water was not drinkable. We enjoyed the privacy and the freedom to do things at our own pace. The location was convenient and made our stay even more enjoyable. We would definitely come back if we are in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant stay. Well equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wow. Puik verblyf. Modern en skoon. Puik plekkie. Baie modern en ruik vars en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie mooi en netjiese plek, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende akkommodasie en 'n groot ja vir enigeen wat in Beaufort-Wes oornag. Die plekkie was pragtig! Kunstig, prakties, baie aandag aan detail en het in elke behoefte voorsien. Puik gedaan! Ek het bevoorreg en geliefd gevoel in die teenwoordigheid van 'n Maria en olyfboom. Ek sou beslis langer wou bly en in die pragtige swembad afkoel in die somerhitte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 94 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bbcadb69ea8b7e7a797bfd23133ee6248f9b9f8aba6dc4235c76ac03e6ddb325d2181ec1b6a3adb46d5bc834221b1d20b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 94 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.3519952 22.5841308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang