Knysna Holiday Armadillo
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sunninghill Drive, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Knysna Holiday Armadillo is 'n bekoorlike woonstel wat op die bekende Tuinroete geleë is en bied gerieflike verblyf aan familie, vriende of sakereisigers. Dit is ideaal vir gaste wat 'n vinnige wegbreek of oornag wil hê.
Dié oopplan-selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders. Die eenheid het 'n TV en toegang tot gratis WiFi. Hierdie eenheid maak gebruik van sonkrag in die geval van beurtkrag of kragonderbrekings.
Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die Privaat Hospitaal in Knysna en net 5 min vanaf Knysna Heads en Leisure Island.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sunninghill Drive, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Holiday Armadillo het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Sunninghill Drive, Hunters Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang