Knysna Houseboat Royal Dawn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet verseker dat hulle die Skipper's License, bekend as die Tydelike Sertifikaat van Bevoegdheid, voor aankoms voltooi het en die inligting wat deur die eienaar hieroor verskaf is, deurlees.
Neem asb. kennis dat die huurfooi 'n terugbetaalbare brandstof- en sekuriteitsdeposito uitsluit. Brandstof wat tydens die verblyf verbruik word, word aan die einde van die verblyf gefaktureer en van die brandstof- en sekuriteitsdeposito afgetrek.
Strand- en badkamerhanddoeke is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. 
Visstokke is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. 'n Visvanglisensie, uitgereik deur die SA Poskantoor, word vereis. 
'n Gashouer vir braai is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. 
'n Kajak is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Aangesien ons bote selfsorgverblyf bied, moet gaste hul eie eet- en drinkgoed saambring. Indien gaste met aankoms 'n verkoelde bottel vonkelwyn, oesters en/of enige van die heerlike bordjies of tuisgekookte maaltye aan boord wil hê, moet hulle asb. 'n e-pos stuur om die spyskaart en pryse te ontvang.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 5 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang