Successfully reported
+15

Koemi

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Carol Van Der Walt, Edleen, Kempton Park, 1625, Gauteng
  • Vanaf R490 R441 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koemi bied gastekamers in 'n veilige woonbuurt in Edleen in Kemptonpark. Die gastehuis is 8,5 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf by Koemi is beskikbaar 2 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n TV met Netflix, 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede.

Die gastehuis bied gratis WiFi en 'n kragopwekker in geval van kragonderbrekings. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Verder is Koemi ideaal geleë naby restaurante, winkels, Festival Mall en ander besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marietjie S
5.0
Veilig, bekostigbaar en gasheer baie aangenaam en behulpsaam. Baie lekker gebly. Gemaklik en baie skoon.
Sep 2025
Lourane R
5.0
Veilig en sentraal. Waarde vir geld. Rustig, skoon en netjies.
Aug 2025
Jane M
Saam met vriende
5.0
Wonderful and satisfying. The area is safe and quiet. The room is spacious and very clean. The owner is very friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Andani M
Gesin met klein kinders
5.0
Best place and close to the airport. It was a great stay. I will always book it. They pay attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Elrike C
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Great stay, friendly, cozy, safe. Great for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 22 Carol Van Der Walt, Edleen, Kempton Park, 1625, Gauteng
  • Gaste dink Koemi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
R 490 R 441
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R490
R 490 R 441
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
R 490 R 441
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Carol Van Der Walt, Edleen, Kempton Park, 1625, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff2b7adbc39f58468628c680cfbcebb549ce44ecdc76f91006a6336aef86685007662bb9f818d1a9e541f57bbf142c75ff7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R490 nouVanaf R441 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 22 Carol Van Der Walt Edleen 1625 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.08757 28.20481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang