Successfully reported
+17

Hantam Daisy Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hantam Daisy Self-Catering Accommodation is in die bekoorlike dorpie Loeriesfontein geleë. Die dorp is die tuiste van een van die wêreld se enigste twee windpompmuseums.

Dié woonstel het 2 eenhede. Namaqua Daisy Selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste wat ingerig is met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Namaqua Daisy Selfsorghuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde kamer is ingerig met enkelbeddens, terwyl die vierde kamer met 'n enkelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet.

Hierdie selfsorg-eenhede is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit WiFi, braai-area en eetarea in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Fred Turner Windmill Museum en Quiver Tree Forest in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hantam Daisy Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ee2901c7c974e9f9606526d5298ce140cf87523486844455880f39c4e5799bad60deff36626d855f8e65a27fd38d71ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 19 Paul Kruger Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.95578094631 19.443659343586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang