Successfully reported
+17

Hantam Daisy Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hantam Daisy Self-Catering Accommodation is in Loeriesfontein. Die dorpie is bekend daarvoor dat dit die tuiste van een van die wêreld se enigste 2 windpompmuseums is.

Verblyf word gebied in 2 eenhede. Hantam Daisy Self-Catering Flat het slaapplek vir 2 gaste met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Hantam Daisy Self-catering Home bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet.

Beide selfsorgopsies het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

WiFi, 'n braai-area en eetarea is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Fred Turner Windpompmuseum en die Kokerboomwoud in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hantam Daisy Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ee2901c7c974e9f9606526d5298ce140cf87523486844455880f39c4e5799bad60deff36626d855f8e65a27fd38d71ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 19 Paul Kruger Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.95578094631 19.443659343586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang