Successfully reported

Kom4Nest 2BR

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Geen rook binne die eiendom nie.

Geen ongeregistreerde gaste word op die perseel toegelaat nie.

Stiltye van 22:00 tot 08:00 — respekteer asseblief bure.

Troeteldiere word nie toegelaat tensy dit vooraf goedgekeur is nie.

Skakel asseblief ligte, verhitting/verkoeling en toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie of wanneer u die eiendom verlaat.

Hou die eiendom skoon en netjies — behandel dit soos u u eie huis sou behandel.

Gooi vullis weg in die voorsiene houers en moenie kos buite los nie, veral nie oornag nie.

Uitklok is teen 10:00 tensy anders gereël.

Enige skade of probleme moet onmiddellik aangemeld word.

Elektrisiteit tot R2000 is ingesluit. Ekstra gebruik sal afsonderlik gefaktureer word. Gemiddelde maandelikse gebruik is ongeveer R1000, dus is dit onwaarskynlik dat gaste dit met normale gebruik sal oorskry.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 875
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 875
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kommetjie Boulevard, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24bd1d4bbf25817002c5b360edef5d9e3e4fe0c0c93567c87cdb41a31c292fc94413d6c8665f1d40f61447f6c06f42bbed4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 4) 4 Kommetjie Boulevard Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.140150774317 18.334605438758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang