Successfully reported
+21

Komatipoort Fisherman's Nest

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Komatipoort Fisherman's Nest is 'n oulike, basiese klein kothuis wat langs die Komatirivier, net buite die Krugerwildtuin, in Komatipoort geleë is. Die kothuis bied rus en vrede en pragtige uitsigte oor die rivierfront.

Die kothuis het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, kombuistoebehore, eetgerei en breekware vir 3 gaste.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n braaigeriewe. Gaste moet hul eie kos, toiletpapier, hout, drinkwater en handdoeke saambring.

Riviervlot-uitstappies is op die perseel beskikbaar. Bespreek en betaal met aankoms. Tierhengel is gratis vir oornaggaste. Glipbaan op perseel om jou boot te water te laat.

Komatipoort het baie wonderlike besienswaardighede in en om die area, insluitend die Krokodilbrughek, die Ligwalagwala-bewarea en die uitstaande Krugerwildtuin.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Marianka B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, veilig en sommer net lekker! Die oulikste, rustigste plekkie. Betowerend oulik!
Feb 2025
ZB M
Saam met lewensmaat
4.4
Overall not too bad for a one night stay. The host was available to assist. Although I didn't like the bunk bed, it was unusual for me....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Dalene J
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was lekker. Dit was lekker en ons het alles gehad wat nodig was. Daar kan net na die water situasie gekyk word, want ons het Sondagoggend nie wate...
Sien meer
Jun 2024
Caitlin V
Saam met lewensmaat
4.2
Goed. Dit was baie lekker. Regtig in die bos. Neem net in ag die krane is baie verkalk, so die waterdrukking ens. is maar swak en die stort spuit nie ...
Sien meer
Mei 2025
Talitha H
Saam met vriende
4.8
It was practical on the way from Mozambique to Joburg and suited our purpose. It was a bit difficult to find, but once the owner sent u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Komatipoort Fisherman's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee64c40f155d5da47cde46f31eeacbfc00c35dd87e8ac6430d5563601f48893ae6b921d2a6cb351f28f77402c5d3011d1cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 3) 15 5 1 4 Hippos Farm Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479762325905 31.965011358262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang