Successfully reported

Komatipoort Fisherman's Nest

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, skoon, veilig en sommer net lekker! Die oulikste, rustigste plekkie. Betowerend oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Marianka Ek is so bly julle het ons stukkie van die paradys geniet. Kom asb. weer. Mooiloop Erika

ZB M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Overall not too bad for a one night stay. The host was available to assist. Although I didn't like the bunk bed, it was unusual for me. Linen was clean but not ironed, which makes it uncomfortable. The space is very small. The basin was leaking in the bathroom; we couldn't use the tap there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Zibuyila I am glad you enjoyed your stay and next time you must use our Riverhouse for more comfort. This is only a fish nest for the people who do fishing and don't want to bring a tent. I will fix the basin - sorry about that. Regards Erika

Dalene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Dit was lekker. Dit was lekker en ons het alles gehad wat nodig was. Daar kan net na die water situasie gekyk word, want ons het Sondagoggend nie water gehad om te stort nie. Ons het 'n bankbed gehad waarteen ons elke keer ons koppe gestamp het as jy die badkamer wil gebruik. Ek sou die 2 enkelbeddens soos op die foto's verkies het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Dalene Jammer oor die water. Ons pomp vinniger as jy rapporteer. Die beddens is verander omdat daar soms 'n kind by is. Ek sal die foto verander - het vergeet daarvan - jammer. Kom asb. weer en ons maak op vir die ongerief. Mooiloop Erika

Caitlin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Goed. Dit was baie lekker. Regtig in die bos. Neem net in ag die krane is baie verkalk, so die waterdrukking ens. is maar swak en die stort spuit nie lekker nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Ek is so bly julle het ons stukkie van die bos en beeldskone rivier geniet. Ja, ons sukkel maar met die boorgatwater wat alles erg laat aanpak met kalk. Jammer daaroor. Ons is heeltyd besig met die probleempie. Mooiloop en kom asb. weer. Erika

Talitha H
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

It was practical on the way from Mozambique to Joburg and suited our purpose. It was a bit difficult to find, but once the owner sent us a pin location, it was easy. It is a very small chalet with bunk beds. The mosquito nets provided did not really make sense because they could not cover the whole bed. The fan is a bit old and makes noises. The dogs barked continuously throughout the night, and the rooster woke us before sunrise. We did not expect more for the price, but small things could improve the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Talita Baie dankie vir die terugvoering. Ek maak werk daarvan. Mooiloop Erika

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Die stortkop was gedeeltelik verstop en die stortwater loop nie uit nie en was die hele kamer vol. Die skottelgoed was vuil en moes eers gewas word voor dit gebruik kon word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Jammer die skottelgoed was seker stowwerig op die rak en die stortkop verkalk - ons gaan binne die volgende maand uit die rivier pomp en nie meer die boorgat se kalkwater gebruik nie en die stort se uitloop is reggemaak toe jy dit noem aan my. Hoop om jul wel weer te ontvang. Erika

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2023

Nie wat ek verwag het nie. Eerstens, is die sleutel onder die mat gelos, lys van instruksies op die muur, krag was klaar en moes reël vir krag, plekkie is verwaarloos, geiser is seker op 20 grade gestel so kouerige water vir stort, geen eienaar of hulp op die perseel, honde en hoenders heeltyd om en in die huis, saagmeule langs die huisie. En so kan ek aangaan.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hi Deon Dis regtig jammer dat jul so sleg gebly het. Toe jul vir krag gevra het het ek onmiddelik gekoop en gestuur. Mens moet in ag neem dat hierdie op 'n plaas is. Ek is baie jammer as die honde gepla het en ek sal dit oopneem met die buurman en dat die houtwerkfabiek oor die naweek gewerk het. Mooiloop en hoop jul kry beter waarde en gerief vir die prys per nag vir 2 mense. Erika

Oloff H
1 nag
1.4
Des 2023

Moenie eens oorweeg om te bespreek nie. "I came, I saw, I left".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cheline V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

It was a very relaxing experience. The house was super cute and it felt very homey. The fishing spot was perfect. The owner of the beautiful place was so kind and very helpful. This is the perfect spot for two people wanting to break away. I would definitely stay here again. I am looking forward to coming back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Fantasties. Dankie Cheline. Sien jou gou weer. Groete, Erika.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 590
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee64c40f155d5da47cde46f31eeacbfc00c35dd87e8ac6430d5563601f48893ae6b921d2a6cb351f28f77402c5d3011d1cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 3) 15 5 1 4 Hippos Farm Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479762325905 31.965011358262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang