Successfully reported

Komatipoort River House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Evarne P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly, die rivier en die natuur is wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Dankie liewe Evarne - julle moet asb. gou weer kom sieleRUS soek in my stukkie van die paradys. Mooiloop Erika

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Dankie liewe Carel en ook vir die tip - ja dis nodig vir nuwe linne. Kom asb weer en mooiloop tot dan. Erika

Martie W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dit was hemels. So bly ons kon in hierdie stukkie paradys deel. Dit was uit die boeke en ons volgende kuier is reeds geboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Martie Ons is so bly julle ons stukkie in die paradys geniet. Mooiloop Erika

Gerda W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Ons het heerlik ontspan en vis gevang. Rustigheid en sonsondergang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Liewe Gerda Dis mos nou goeie nuus, ek's baie bly julle my stukkie van die paradys geniet. Kom asb. weer en mooi loop tot dan. Erika

Refilwe N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Enjoyed our stay. Wonderful place with a wow view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Refilwe I am so glad you and your family enjoyed staying in my piece of the paradise. Hope to see you soon. Love Erika

Nazeem J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Adventurous. Was very pleasant. Caretaker Michael was amazing in making us feel at home. Gave us a lot of useful information. He is such a gentle soul. The dogs are very friendly and make you feel safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Nazeem Thank you, we are so glad you enjoyed your stay in Paradise. I will definitely send your thanks to Michael as well - it is always good to hear how the workers treat the guests when we are not near. Regards Erika P.S. See you back!

Louis B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Goeie blyplek, alles was maklik en die plek is mooi en rustig. Wonderful place. Just very disappointed we arrived later than intended. Will definitely be back if the occasion arises. This place merits at least two nights' stay to fully absorb its environment and do some fishing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Louis Dankie, ons is so bly julle het ons stukkie van die paradys geniet. Ja, kom sommer lank vir sieleRUS. Mooiloop tot dan Erika

Susan D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jun 2025

Ek sal nie langer as 2 dae daar bly nie. Maar dit was voldoende vir 'n sakereis. Die plekkie kort opgradering soos bv. die balkon se reeling. Dit is so lindelam en ek was bly ek het nie klein kindertjies gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Susan Baie dankie vir die terugvoer en baie jammer as die reling los is. Ek sort dit uit sodra ek oor 2 weke daar is. Dankie en kom asb. weer. Mooiloop Erika

Desiree C
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Huis is gerieflik vir 'n oornag stop. Ons was verwelkom deur 3 viervoet kinders wat ons baie tuis laat voel het. Die huis was gerieflik en die lugverkoeling was 'n absolute plus. Groot yskas en vrieskas het gehelp om bederfbare produkte koud en gevries te hou. Vir die prys wat ons betaal het, was dit 'n aangename verblyf. Buitemeubels was nie skoon gemaak vir gaste ontvangs nie, so ook nie die patio nie. 2 Handoeke vir 4 gaste en toiletpapier was baie min, nie voorsiening gemaak vir gaste nie. Vir een nag oornag stop was ons kuier aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Desiree Baie dankie vir jou opsomming. Dit is selfcatering en ons sit 1 rol per toilet uit en net handdoekies by die wasbakke. Ons gaste pak hul eie handdoeke - dit staan so op ons advertensie. Baie jammer vir jul ongerief en ons hoop julle kom weer. Mooi loop Erika

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Komatipoort River House
Hallo Ek is so jammer julle het nie lekker gebly nie. Dankie vir die tips - ek gee aandag en die meeste goed is reeds verander, gefix, en verbeter. Kom asb. weer. Mooiloop Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hippos, Off the R571, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032228a9ea02bd412eeda8e28ba843924245338e83b1c7498521a749a2877121cf3bae127934bd1ec3faed5ada99440b238e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 The Hippos Off the R571 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.47551281649 31.966438293457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang