Successfully reported
+26

Koningklip View

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 575 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Koningklip View is 'n selfsorghuis in Mosselbaai wat met 'n uitsig oor die see en op die berge in die verte spog.

Die eienaars het twee vriendelike honde op die perseel

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel vir 6 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig. Daar is 'n braai-area op die balkon.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Maritza W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay - house away from home. Stunning view! Braai with wood. Everything available at accommodation - just needs family and fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Curtis G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Sal beslis weer kom. Baie lekker gebly. Het die geluid van die branders die meeste geniet. Asemrowende uitsig. Die plek self is baie netj...
Sien meer
Jul 2025
Frans B
Gesin met tieners
5.0
Rustige, veilige kuier. Ek het lekker gebly en hoop ek kan in die toekoms weer daar gaan bly.
Jun 2025
Jean M
Saam met vriende
5.0
A state of serenity. I loved the house very much, the view was spectacular. This house is standing in a perfect place for a sea view, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Derik B
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspan met 'n uitsig oor die baai. Beste uitsig in Mosselbaai! Baie dankie vir die gasvryheid. Die eenheid is goed toegerus en netjies.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koningklip View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 575
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169bcf6d0231cc745a6c0f7472fc3d751d6a96829b56d7a622508ff31be179217d0abc35f0df23de7c7a631b73b6ccd656ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 45 Koningklip Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.166680664815 22.109560668248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang