Successfully reported

Koningsrivier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die stadsiel. Die toerusting is alles van hoogstaande gehalte. Wegbreek van TV en selfoon vir 'n hele naweek laat 'n mens se ware self weer na vore kom - so afgesonder net met die stilte van die natuur en sy geluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly - die huis is baie gerieflik en veilig. Ons kom elke jaar terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig en ontspannend. Baie lekker gebly saam met ons dierekinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Good. Good. Cellphone reception is possibly something to look into.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful enviroment. Lovely little cottage. Very nice people who have organised to bring my husband's beanie to Kleinmond so we can pick it up. He left it behind. Perfect place to be in nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie gerieflik en baie goeie diens! Baie lekker plek buite McGregor. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Todd G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent value. A very nice, relaxing place. I will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker stil. Heerlik gekuier op die plaas, baie lekker en doodstil. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherri-lynn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lovely getaway. Such a beautiful scenic place. If you want an escape from the busy life, then this is perfect. The house and outside area is lovely and super kid friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Dit was heerlik en rustig. King Manor is uitstekend toegerus en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLAdPLeURWF6oBtTjJ2MiQpRAMf1HKmkQgkZOZ2TfEZZ0nBa9o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Koningsrivier Road McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924097010733 19.830292079117
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang