Successfully reported

Koozenvalleij Guest House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Inamari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het dit by Koozenvalleij Gastehuis geweldig geniet! Koozenvalleij Gastehuis – Wat ’n ongelooflike ervaring! By ons aankoms is ons met warmte verwelkom en verras met ’n pragtige geskenk van tuisgemaakte beskuit, vars brood en heerlike konfyt om dit mee te geniet. Ons beveel Koozenvalleij Gastehuis met groot vrymoedigheid aan vir enige iemand wat op soek is na rus en vrede, ver weg van die gejaagde stadslewe. Om soggens wakker te word met die geluide van voëltjies wat sing en skape wat blêr, terwyl jy jou eerste koppie koffie geniet — dis eenvoudig sielsrus. En dan, om die dag af te sluit met ’n asemrowende sonsondergang en ’n braai met hul ongelooflike lamsvleis wat jy direk by hulle kan koop — wat meer kan mens vra? Die Cartens-familie het regtig uit hul pad gegaan om dit ’n onvergeetlike vakansie vir ons gesin te maak. Hulle het ons kinders geneem om die koeie te sien en selfs ’n trekker-rit gereël — iets wat die kinders nooit sal vergeet nie! Ons het dit só baie hier geniet dat ons sommer langer gebly het. Koozenvalleij Gastehuis, baie dankie vir ’n wonderlike vakansie — ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great reset. Absolute wonderlike wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ongeloflik! Die uitsig en stilte is rus vir die siel. Die kinders kon lekker speel en fietsry na hartelus. Die geriewe is skoon, netjies en baie goed toegerus. Dit was 'n ongelooflike naweek en ons as familie sal vir seker weer daar gaan rus vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rus en vrede. Fantasties. Rustig. Stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marige Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa26a777efa2d6966931b32f7981ee2f628c189d13b215e0bf1c5591e4e8c0293b0f4eafecc36cea259cd60afa4b059d2f553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Remhoogte Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.035294797643 18.659422033885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang