Successfully reported

Koöperasie Stories

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese plekkie! Sal vir seker weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Koöperasie Stories
Baie dankie vir die terugvoer, Elize - was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop regtig om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Dorina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier. Ons het baie lekker gebly! Andre is 'n baie gawe en vriendelike gasheer, en die 3-gang maaltyd was heerlik. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Koöperasie Stories
Dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om jou en jou man te ontmoet en heerlik te gesels. Vertrou ons gaan julle sommer gou weer sien!

Analise N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Baie lekker gebly! Ruim en goed toegerus. Lekker warm geslaap. N eerste keer in Loxton en het heerlik gekuier by Die Windpomp. Beste pizzas ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. It was very nice and we were impressed by the cleanliness of the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alles was fantasties. Die huisie het als wat mens nodig het. Heerlik warm geslaap in die oulikste plekkie in die mooiste dorpie. Vriendelike mense in die dorp. Pizzas en drankies by die Windpomp eetplekkie en bar kan ons aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfect stay, pleasantly surprised with the accommodation and the beautiful town. We highly recommend this accommodation. The host even left chocolates and juice for us. Perfect overnight stay and you can walk to 'die Windpomp' for the best pizzas!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie U
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie rustig. Was baie lekker, dankie. Andre het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
1 nag
4.8
Okt 2025

Heerlike skoon verblyf. Baie lekker skoon verblyf. Ideaal vir oorslaap met my fietstoer. Eienaar was baie tegemoetkomend met vroeër inkok en later vertrek om by my behoeftes aan te pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenie W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Very friendly town with a good breakfast/coffee shop and a pub/pizza place for tea. Simple but functional accommodation. Good secure parking for motorcycles. Coffee, tea, rusks, milk, yoghurt, juice and braai wood were all there for us, so we only had to go shopping the next day. Electric blankets to take the chill off the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlike plekkie. Ons was baie impressed met die netjiese plekkie. Wens ons kon meer tyd daar spandeer. Ek hoop net iemand skraap die grondpad Beaufort toe voor ons weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b06e02930b66946a7512dd554e1e517e08b03f52e6025caa4d35022ab0814ac70ee1ac512be21075918d2d936d483fbfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.476629302909 22.352716646033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang