Successfully reported
+10

Koppiesdam Leisure

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R387, Koppiesdam Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Koppiesdam Leisure bied 'n ontspannende wegbreek-ervaring vir tot 10 mense in die Karoo.

Die verblyf word omring deur veld en helder lug en bestaan uit 'n hoofhuis en 3 kleiner huise met gedeelde geriewe, wat dit ideaal maak vir 'n groep of gesin.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers wat gemeubileer is met 'n dubbelbed in 1 kamer, en 2 enkelbeddens in die ander 2 kamers. Elkeen van die kleiner huise is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers in die hoofhuis word gedeel en hulle is toegerus met 'n stort in 1 badkamer, en 'n bad in die ander. Warm water word deur 'n donkie voorsien. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kombuis is in die hoofhuis geleë en is toegerus met 'n yskassie, 'n gasstoof, en eetgerei en breekware. Die verblyf het nie elektrisiteit nie, maar die ligte en yskas word deur sonkrag aangedryf.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar en hout sal voorsien word. Neem asseblief kennis dat slegs MTN-selfoonontvangs beskikbaar is.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Off the R387, Koppiesdam Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R387, Koppiesdam Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45bf4732563070c6cdab3ba8c0a8cb79bced049221b184b7b213b215fa4b8484aa6d7dc3c18f03f0536b8eea996e8aa87d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 10) Off the R387 Koppiesdam Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -30.087439548413 23.204116720374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang