Koraalboom @ Benlize
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis, no cleaning service included
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, goed genoeg vir gewone motors om op te ry.
Daar is ook 'n sementpad wat jou teen die berg op na die lodge neem.
Musiek word toegelaat, maar neem asseblief ander gaste in ag rakende die volume.
Stilte tye 23:00 - 08:00.
Indien daar 'n funksie by die lapa-area is, sal die gemeenskaplike lodge-swembad vir die duur van die funksie gesluit wees.
Rook is verbode binne die eenheid.
Skoonmaak is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Langverblyfgaste sal geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jalalpor road, Broederstroom, Brits, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang