Successfully reported
+16

Korhaans Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Korhaan Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Korhaans Nest is in die hartjie van die rustige Vredenburg geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n TV teen die muur, 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Gratis WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n braai-area en buitemeubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die Weskus Mall is net 3,4 km ver en Vredenburg Gholfklub is 7,8 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lehana F
Saam met lewensmaat
5.0
The best. My stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Mickaela C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik & uitstekend. Dit was die moeite werd. Baie gerieflik. Gaan definitief weer gebruik maak van die plekkie.
Aug 2025
Paul K
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. This is Paradiso. We enjoyed the stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Charnine S
Besigheidsreis
5.0
Our stay was amazing! Like a home away from home! We had a wonderful 3-night stay at Korhaans Nest! The flatlet is as neat as a pin (sh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Angus A
Gesin met tieners
5.0
Dit is 'n baie goeie plek, baie aangenaam. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan. Ons het ons tyd by Korhaans Nest terdeë geniet. Ons dit enige tyd vir ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudolf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 2A Korhaan Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Korhaans Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Korhaan Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17dccc2fe834dcecf0186041092040cff068a5b53d7abc5bb7651de5fab2972437e90dc8510159d13aa69f9cccf2f981bcde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 2A Korhaan Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.897638340863 17.991416539684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang