Successfully reported

Kormorant Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Miranda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxed and refreshed. Very relaxed and the owner was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfekte wegbreek. Die blyplek was perfek, alles netjies en skoon, die uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect. Die uitsig is pragtig, die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Alles was skoon en netjies. Het goeie waarde vir geld gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

'n Seewoonstel waar jy werklik tuis kan voel! Dit was 'n aangename verrassing. Die ligging kon nie beter nie, reg teen die see. Die woonstel is uitstekend toegerus, jy hoef werklik niks saam te bring nie. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, skoon, vriendelik. Die verblyf is fantasties geleë met alle benodighede. Jan is 'n super gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Oornag net geslaap, alles wat nodig is. Baie stil area en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Will recommend any day. One of the best venues for a stay at any time. Will recommend any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was amazing, and the hosts were incredible! Our stay was amazing. Exactly what we needed for the purpose. The quaint little place had all we needed, from Fibre internet to a hair dryer, extra blankets, and the electric blanket was an added bonus. Thanks Oom Jan!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stay was very comfortable. Will recommend! The apartment is nice and cosy. Everything you need and an amazing view. The host was super helpful and communicated everything thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Kormorant Apartment
Dear Michael, Thank you for the feedback on Franskraal Accommodation. You are always welcome to return. Warm regards, Bertie Roos

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Jammer om net een nag daar deur te bring. Sou graag langer wou bly. Uitstekende akkommodasie, baie goed toegerus en netjies. Besonderse ligging langs die see om 'n ware see-ervaring te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Kormorant Apartment
Dankie vir die terugvoer. Jul altyd welkom om te kom ontspan by Franskraal Akkommodasie. Groete, Bertie Roos

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAltLhJmbF7iZ7aHM0dAdd0gNbaiZ62eu8WAFhXj4mpV7OgUZf1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang