Successfully reported
+29

Kormorant Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kormorant Apartment seefront selfsorgwoonstel, verbonde aan die eienaar se huis en is geleë in Franskraal, Gansbaai. Perfek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat 'n gerieflike en rustige wegbreek wil hê, naby 'n verskeidenheid doendinge.

Verblyf beskik oor 'n oopplan-leefarea en is toegerus met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Van die eetarea af maak groot vloer tot plafon patiodeure oop na 'n patio wat braaigeriewe het en wonderlike uitsigte oor die see, waar mens kan ontspan. Die kombuisie is volledig toegerus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Gaste kan die rotspoele wat net 20 m van Kormorant Apartment af is, verken. Aktiwiteite in die area sluit in; visvang, inkopies, asook voëlkyk, voetslaan en wynproe

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Miranda M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and refreshed. Very relaxed and the owner was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Rochelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek. Die blyplek was perfek, alles netjies en skoon, die uitsig asemrowend.
Okt 2025
Petro R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Die uitsig is pragtig, die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Alles was skoon en netjies. Het goeie waarde vir geld gekry.
Aug 2025
Ronell S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Seewoonstel waar jy werklik tuis kan voel! Dit was 'n aangename verrassing. Die ligging kon nie beter nie, reg teen die see. Die woonstel is uitste...
Sien meer
Aug 2025
Jandre J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, vriendelik. Die verblyf is fantasties geleë met alle benodighede. Jan is 'n super gasheer.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kormorant Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAltLhJmbF7iZ7aHM0dAdd0gNbaiZ62eu8WAFhXj4mpV7OgUZf1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang